Radio Afrikaans Stereo is 'n aanlyn internetradiostasie vanuit Runkel/Dehrn, Duitsland, wat 24/7 wêreldwyd Afrikaanse musiek uitsaai. Dit is deel van die Radio SAM Broadcaster Germany-netwerk (direkteur Andreas Dezius) en bedien Afrikaanssprekendes en die Boeregemeenskap, met onder meer 'n weeklikse geselsprogram op Vrydae en Saterdae om 19:00 SA tyd.